Ons verwelkom graag ons twee nuutste personeellede, Charlize Mynhardt, wie Natuurwetenskappe, Kreatiewe Kunste en Afrikaans Huistaal sal aanbied, asook Kristoff Schoeman, wie Engels Huistaal sal aanbied. Ons is baie bly om julle albei deel van die Carpe Diem Academy-familie te hê en wens julle alle voorspoed toe in julle nuwe rolle!
High Lights:
- Upgraded Security
- Eco-Klub Kwartaal
- Games Night
- Geesweek
- Carpie Family Fun Day
- Graad 9 Markdag
- Chess Tournament at POPS
- Soccer Tournament
- Social Science Olympiad Achievemnt
- Netball Tournament
- Carpie Noodle Challenge
- Spring Day
- Design Expo 2026
